Vervoerprobleme vir pendelaars na trein ontspoor

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – Metrorail in Gauteng het bevestig dat geen treine vanoggend op die Mapbopane-Pretoria en Dewildt-Hercules spoorlyne sal loop nie.

Dit volg nadat ‘n goederetrein Woensdag 16 Augustus in Hercules-area ontspoor het.

Pendelaars is op verskeie groepe gemaan om van altenatiewe vervoer gebruik te maaki.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel