Lees ook: Dodetal in Hawaiiese brande styg steeds
MAUI,HAWAII. – Die dodetal in die Maui-brande het tot meer as 100 gestyg terwyl ‘n duisend mense steeds vermis is.
Altesaam 106 liggame is vanaf Maandagaand gekry. Slegs vyf van die slagoffers is geïdentifiseer.
Die dodetal sal na verwagting styg soos die soek-en-reddingspanne verder op die eiland beweeg op soek na liggame.
Bronne: Independent, Jacaranda FM, Yahoo
Lees ook: Dodetal in Hawaiiese brande styg steeds



