Lees ook: Donald Trump vra vir nuwe regter in verkiesingbedrogsaak
WASHINGTON. – Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump het gister gevra die voorverhoor moet tot volgende week uitgestel word.
Dit volg na die regter in die saak beslis het dat hulle Vrydag in die hof moet verskyn om vas te stel hoe die bewysstukke in die saak gebruik en gedeel kan word.
Trump en ses medepligtiges word aangekla van verskeie misdrywe betreffende die 2020-verkiesing, insluitend sameswering om die verkiesing te ontwrig sodat Trump aan bewind kon bly.
Bronne: Channel News Asia, Reuters, Perth Now
Lees ook: Donald Trump vra vir nuwe regter in verkiesingbedrogsaak



