Lees ook: Malema wat ‘Kill the boer’ sing die naweek ontstel Agri SA
Die EFF, wat die naweek hulle tiende bestaansjaar in die FNB-stadion in Johannesburg gevier het, het aangebied om die begrafnis van die ondersteuner wat na sy dood geval het te betaal.
Die ondersteuner het glo Saterdagmiddag vanaf die vyfde vlak na die tweede vlak van die FNB-stadion geval.
Die polisie is besig om die ondersteuner se dood te ondersoek. Die oorledene was glo besig om te dans toe hy geval het.
Die EFF het gesê hulle leiers gaan die familie besoek en vir die oorledene se begrafnis betaal.
Bronne: IOL, News24, Flipboard
Lees ook: Malema wat ‘Kill the boer’ sing die naweek ontstel Agri SA



