Besoek die Horseshoe Inn op 30 Julie vir die Hospice Chrsitmas in July ete

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek die Horseshoe Inn op 30 Julie vir die Hospice Christmas in July ete. Kaartjies is R200 per volwassene en R100 vir kinders onder 12.

Tyd: 12:30 vir 13:00. Kontantkroeg beskikbaar.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hou jou konferensies by Horseshoe