Red die Noord-Kaap, stem in 2024

Deel hierdie storie / Share this story

As genoeg mense registreer om te stem vir verandering in die 2024-verkiesing, kan ons die Noord-Kaap red deur saam met ander eendersdenkende partye ‘n nuwe provinsiale regering te vorm. Met jou hulp kan ons hierdie gebroke provinsie herbou. Kry hulp om te registreer by https://check.da.org.za

#PowerToTheRegistered

Is jy bewus daarvan dat daar ‘n verkiesing in 2024 is en sal jy uitgaan en stem?

*Hierdie advertensie word deur die betrokke politieke party betaal. 

*ADVERTENSIE

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir besit van ‘gesteelde voertuig’