Angs is ‘n algemene menslike emosie wat almal van tyd tot tyd ervaar

Deel hierdie storie / Share this story

Vir sommige indivdue kan angs egter oorweldigend en aanhoudend word, wat met hul daaglikse lewens inmeng.

Angsversteurings is ‘n groep geestesgesondheidstoestande wat gekenmerk word deur oomagtige vrees, bekommernis en angs.

Lees meer oor die tipe angsverseurings wat daar bestaan.

Lees meer hier.