WhatsApp buite werking

Deel hierdie storie / Share this story

WhatsApp het laatWoensdagaand probleme begin ervaar.

Die gewilde klets-app het op Twitter gesê dat hy bewus is van die probleem en daaraan werk.