Lees ook: Vier trokke in Mpumalanga aan die brand gesteek
Nog ’n trok is gistermiddag aan die brand gesteek tydens ’n betoging in Eldoradopark. Daar is geen beserings aangemeld nie en die brand is geblus voor dit kon versprei.
Die polisie is steeds op die N12-hoofweg om die situasie te monitor. Inwoners van ’n informele nedersetting is besig om te betoog oor ’n gebrek aan water.
Bronne: EWN, Jacaranda FM, Herald Live



