Deel van die N1 in Bloemfontein gesluit

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vier trokke in Mpumalanga aan die brand gesteek

‘n Deel van die N1 in Bloemfontein tussen die Nelson Mandela-afrit en Kerkstraat is gesluit na ‘n petroltenkwa gisteraand daar ontplof het.

Die tenkwa het ontplof na dit omgeslaan het. Die brand is glo erger as wat dit aanvanklik gelyk het.

Die hoofweg is in albei rigtings gesluit.

Bronne: eNCA, Sunday World, Head Topics

Lees ook: Vier trokke in Mpumalanga aan die brand gesteek