Vrou skuldig bevind wat 22 jaar gelede ’n pasgebore baba uit haar ma se arms ontvoer het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Sterwende ‘dief’ geïgnoreer

Die saak teen ’n 52-jarige vrou, wat ’n pasgebore baba 22 jaar gelede ontvoer het, is tot 10 Julie 2023 uitgestel vir vonnisverrigtinge deur die Ermelo-landdroshof. Die beskuldigde het skuld beken op die misdaad en is daarna skuldig bevind aan die ontvoering van ’n pasgebore baba.

Klik hier om die volledige artikel te lees