LEES OOK: Air New Zealand wil passasiers weeg
Terwyl die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) Dinsdag aangekondig het dat hy ‘diplomatieke immuniteit’ sal verleen aan alle deelnemers van die twee vergaderings waarby BRICS betrokke is, het Dirco ook aangekondig dat dit nie die huidige inhegtenisnemingslasbriewe wat uitgereik is ignoreer nie en dat hy sal adviseer met sy regspan oor die Gautengse hooggeregshof se bevindinge wat deur die Demokratiese Alliansie (DA) betwis word.



