‘Mantashe moet ophou met sy belaglike kernkragfantasieë’ aangesien dit tussen 10 en 15 jaar kan neem voordat só kragstasie sy eerste megawatt aan die netwerk sal kan verskaf – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Huiswerker wat ‘vals klagte lê’ deur CCTV-kameras uitgevang

Kevin Mileham, DA-skaduminister van minerale bronne en energie, het in ’n verklaring gesê dat die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, alle geloofwaardigheid verloor het oor hoe om die elektrisiteitskrisis aan te spreek en nuwe opwekkingskapasiteit vir Suid-Afrika te verseker.

Klik hier om die volledige artikel te lees