LEES OOK: Aanval op Van Biljons – vermeende aanvallers gaan vir borg aansoek doen
Sidney Berry (25) van Groot Brakrivier is Dinsdag in die Oudtshoorn landdroshof skuldig bevind aan strafbare manslag.
Dit volg ná die dood van Marilize Nortier (18) wat in ‘n motorongeluk gesterf het waarin Berry die bestuurder was.



