LEES OOK: Polisie in Tshwane neem 1 049 persone in hegtenis
Die Gautengse departement van gesondheid het Dinsdagoggend die skietery en moord op ’n 53-jarige senior verpleegster (mondhigiënis) van die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Soweto veroordeel.



