LEES OOK: Man voor sy vrou en kind vermoor
Die polisie het ’n verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op dr Natheem Jacobs, wat noodlottig buite sy huis in Garlandale, Athlone, tydens ’n rooftog op 2 Maart 2023 in die vroeë oggendure gesteek is.



