Uganda-president bekragtig anti-LGBT- wetsontwerp

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Uganda anti-LGBT wetsontwerp goedgekeur

Die Ugandese president Yoweri Museveni het Maandag die anti-lGBT-wetsontwerp amptelik as ‘n wet geteken.

Die doodstraf sal ingestel word vir “aggravated homosexuality” wat insluit sogenaamde gay seks met ‘n HIV-positiewe persoon en 20 jaar tronkstraf sal opgelê word aan diegene wat homoseksualiteit bevorder.

Mense wat weet van homosekuele aktiwiteite wat kinders betrek, moet dit rapporteer. Mense wat as LGBT identifiseer, sal nie vervolg word nie.

Bronne: Jacaranda FM, India Today, Business Live

Lees ook: Uganda anti-LGBT wetsontwerp goedgekeur