LEES OOK: Honde wat pensionaris aanval steeds by huis
’n Man is deur die presidensiële sekuriteit getakel nadat hy Saterdag probeer het om die verhoog te bestorm waar president Cyril Ramaphosa en lede van die ANC se nasionale werkkomitee (NWK) gesit het.



