PAS BEKEND | AfriForum vind Cholera in die Vaalrivier

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Ma dood na sy ‘vergiftigde sjokolade’ eet wat sy as verjaardaggeskenk ontvang

Die watermonsters wat AfriForum en Save Ngwathe Dinsdag in die Vaalrivier by Parys laat neem het, het positief getoets vir cholera. ’n Geakkrediteerde laboratorium het watermonsters op verskillende plekke in hierdie dorp onder toesig van ’n waterspesialis geneem.

Klik hier om die volledige artikel te lees