Die Chery Tiggo 7 Pro se bagasiebak maak outomaties oop wanneer jy die afstandbeheerder binne een meter van die voertuig bring, wat dit gerieflik maak op die dae wat jy baie sakke maar te min hande het.
Besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 om meer uit te vind.
*ADVERTENSIE



