Beplan jy ‘n vergadering of konferensie?

Deel hierdie storie / Share this story

Kies die Horseshoe Inn vir jou vergaderings en konferensies. Met verversings, die nodige toerusting en geen beurtkrag sal jou vergaderings verseker glad verloop.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] om jou bespreking te maak.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Maak jou troue onvergeetlik met die Horseshoe Inn