Kenners wil hê dat elke geval van diarree as vermoedelike Cholera behandel word

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Dit is okay om hartseer te voel as jou baba nie die geslag is wat jy sou verkies nie

Kenners raai gesondheidsorgwerkers aan om alle gevalle van diarree as vermoedelike Cholera te behandel totdat anders bewys word.

Dit terwyl die regering onverpoosd werk om die verspreiding van die virussiekte wat reeds 15 lewens in Hammanskraal, noord van Pretoria geëis het, in bedwang te hou.

Klik hier om die volledige artikel te lees