Sokkerafrigter in KZN aangekla van die verkragting van minderjarige kinders

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Soektog na twee verdagtes na beweerde huisroof

’n 37-jarige man het vandag in die Ntuzuma-landdroshof in KwaZulu-Natal op sewe aanklagte van verkragting verskyn, nadat hy na bewering oor ‘n tydperk van 7 maande minderjarige seuns verkrag het.

Klik hier om die volledige artikel te lees