Suid-Afrikaanse aktrise sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Chantal Herman, ‘n Suid-Afrikaanse aktrise, is oorlede.

Herman se sussie, Tania April, het die nuus Donderdag op Herman se Facebook-profiel bekendgemaak.

“Dit is met ‘n hartseer hart wat ek jou laat weet dat Chantal Herman, my sussie en dogter van Tony en die oorlede Sybil Herman, vanoggend rustig oorlede is. Mag haar siel vry vlieg na haar volgende avontuur.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel