LEES OOK: Twee skoolmeisies verdrink in Amanzimtoti
Dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder oor Hoër Onderwys, sê die tyd het aangebreek om daadwerklik op te tree om Unisa te red.
“Die minister van hoër onderwys, wetenskap en innovering, dr. Blade Nzimande, se gebrek aan optrede tot dusver het die situasie by dié universiteit tot breekpunt laat ontwikkel,” sê dr. Boshoff.



