Lees ook: Valke vang polisiekaptein vir beweerde bedrog
Prins Harry is gekritiseer na hy appelleer het teen die besluit om sy versoek vir polisiebeskerming te weier. Hy is gesê die metropolitan polisie is nie “persoonlike lyfwagte vir ryk mense nie”.
Dit na hy aangebied het om die Met polisie te betaal wanner hy in die VK is om hom te beskerm na sy persoonlike sekuriteit weggeneem is omdat hy nie meer ’n werkende lid van die koninklike familie is nie.
By die voorverhoor Dinsdag het Harry se prokureurs gesê mense kan wettiglik betaal vir spesiale polisiedienste, maar die prokureurs vir die huissekretaris het gesê “die spesiale dienste sluit nie in om privaatlyfwagte te wees vir ryk mense nie”.
’n Besluit sal binne die volgende week geneem word oor of die saak in die hof opgeneem gaan word.
Bronne: BANG Showbiz, The Telegraph, The Sun



