LEES OOK: Drie weke sonder water – ses in hegtenis vir diensleweringsbetoging
Hermanus-polisie ondersoek ’n huisroof sowel as die diefstal van ’n motorvoertuigsaak ná ’n voorval Dinsdagaand om 21:30 op ’n plaas, Hemel en Aarde-vallei, tussen Hermanus en Caledon.



