Lees ook: Confirmation of mumps outbreak in South Africa
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het bevestig daar is ‘n pampoentjies-uitbraak in Suid-Afrika, maar dat daar geen rede tot kommer is nie.
Die meeste bevestigde pampoentjies-gevalle het in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Gauteng voorgekom.
Kerrigan McCarthy, van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het gesê daar is geen rede tot kommer nie, want pampoentjies het min komplikasies en geen sterftes nie.
Bronne: eNCA, iAfrica, Jacaranda FM



