LEES OOK: Vrou in motorvoertuig doodgeskiet
Eskom sal na verwagting vir die res van hierdie week beurtkrag tussen fase 4 en 6-beurtkrag afwissel. Eskom het kragverbruikers aangemoedig om krag te bespaar tussen 17:00 en 21:00 daagliks om hoër fases van beurtkrag te voorkom.



