ONTHULLENDE BOEK | André de Ruyter se splinternuwe boek getiteld “Truth to Power” wat handel oor sy 3 jaar by Eskom

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vermiste man se liggaam in rivier gevind

Toe André de Ruyter in Januarie 2020 as Eskom-hoof oorgeneem het, het hy vinnig besef hoekom dit as die moeilikste werk in Suid-Afrika beskou word. Afgesien van verwaarloosde toerusting, verouderde kragstasies en ’n swak vaardigheidsbasis, het hy ontdek dat Eskom op ’n verbysterende skaal deur korrupsie lamgelê is. Vervalste brandstofolie-aflewerings by net een kragstasie kos Eskom R100 miljoen per maand, toerusting teen R150 per paar is vir R80 000 gekoop, en miljarde rande se toerusting wat vermoedelik in die maatskappy se stoorkamers gehuisves is, was vermis.

Klik hier om die volledige artikel te lees