Minister van elektrisiteit: Regering wil slimmeters in elke huishouding installeer om kragverbruik te verminder

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man glo op heterdaad met R1 miljoen se dwelms betrap

Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, het gister op ’n mediakonferensie van die Nasionale Energiekrisiskomitee (Nekom) ’n beroep op kragverbruikers gedoen om hul energieverbruik tydens spitstye te beperk.

Klik hier om die volledige artikel te lees