LEES OOK: Proteasaksie ruk handuit oor kragsituasie
Die Solidariteit Beweging het vandag gevra dat die Amerikaanse regering nie die land en sy mense moet straf vir wat die regering aanvang nie, maar regeringsleiers self teiken met hul verwagte strafmaatreēls.



