#LadyRussiagate: DA skryf al verlede jaar oor Russiese skip wat minister van verdediging en parlement geïgnoreer het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om Louis wat vermis is op te spoor

Kobus Marais, DA-skaduminister van verdediging en militêre veterane, het gesê hy het op 8 Desember verlede jaar ’n brief aan die minister van verdediging, Thandi Modise, geskryf waarin hy dringende antwoorde gevra het rondom die onwelkome besoek van die Russiese vragskip, die Lady. -R, na die Kaapse kus.

Klik hier om die volledige artikel te lees