Lees ook: Plaaslike man se liggaam in Merebank gevind
Die voormalige president van Amerika, Donald Trump, het Donderdag bekendgemaak dat hy gaan appelleer teen die New York-jurie se beslissing dat hy skuldig is aan naamskending en seksuele ishandeling van E. Jean Carroll.
Trump is vroeër die week beveel om $5 miljoen in vergoeding te betaal, en die koste van die hofsaak te dek. Hy is aan mishandeling en naamskending skuldig bevind, maar nie verkragting nie.
Trump se appél volg die dag na hy by ‘n CNN-geleentheid gesê het hy ken haar nie en sy het gejok oor die seksuele mishandeling.
Bronne: DW – South Africa, CNBC, BBC



