Amptenare geskors ná Nzimande se uitgelekte klankopname

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: HEMS red babakat van voertuig-enjin

Die departement van hoër onderwys en opleiding het twee amptenare by die hoofkantoor in Pretoria geskors ná ’n uitgelekte klankopname van minister Blade Nzimande wat sy kommunikasiepersoneel in ’n vergadering toespreek.

Klik hier om die volledige artikel te lees