LEES OOK: Help om Christo wat na argument verdwyn op te spoor
Brigety het tydens ’n nuuskonferensie gesê Amerika se inligting is dat “wapens en ammunisie” in Desember verlede jaar in Simonstad op die Russiese skip Lady R gelaai is en dat Amerika die voorval in ’n “ernstige lig” beskou.
Dr. Groenewald het vandag persoonlik met die Amerikaanse ambassade geskakel en daar is aan hom bevestig dat die bewerings wel gemaak is.



