Amerikaanse ambassadeur sê Suid-Afrika het wapens, ammunisie aan Rusland gegee vir die oorlog in die Oekraïne – berig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help Darryl, sedert September 2022 vermis, opspoor

Die Verenigde State van Amerika (VSA) het Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hy ammunisie aan Rusland verskaf het deur ’n Russiese skip wat in Desember verlede jaar by die Simonstad-vlootbasis in Kaapstad vasgemeer het.

Klik hier om die volledige artikel te lees