Weet jy of jy geregistreer is om te stem?

Deel hierdie storie / Share this story

Jou stem maak ‘n verskil. Vind uit of jy geregistreer is om te kan stem in die 2024 verkiesings deur te gaan na check.da.org.za.

Onthou as jy nie geregistreer is nie, kan jy nie stem in die plaaslike en nasionale verkiesings nie.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Verleng: Torga se verjaarsdag-aanbieding