LEES OOK: Hoërskoolleerling (18) in verbyryskietery doodgeskiet
Katlego Bereng, wie se verkoolde lyk na bewering as lokmiddel in die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester se komplot in Mei verlede jaar gebruik is om uit die Mangaung-gevangenis te ontsnap, is Sondag by Bloemfontein se Suidpark-begraafplaas begrawe.



