VIDEO | Rusland se oudpresident vra vir die ‘uitwissing’ van Zelenskyy en sy ‘kliek’ ná die beweerde hommeltuigaanval

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee polisiesersante afsonderlik doodgeskiet – een verdagte vas, ander nog soek

Dmitri Medwedef, oudpresident en adjunkhoof van Rusland se veiligheidsraad en ’n bondgenoot van pres. Wladimir Poetin, het Woensdag in ’n plasing op sosiale media gesê dat ’n beweerde hommeltuigaanval gisteraand op die Kremlin Moskou met geen ander opsies gelaat het as om die Oekraïnse president Volodymyr Zelenskyy en sy “kliek” in Kiëf “uit te skakel” nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees