Geoffrey Hinton, ’n pionier in kunsmatige intelligensie, bedank by Google oor etiese vrese

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Liggame van twee KZN mans gevind

Geoffrey Hinton, ’n pionier in kunsmatige intelligensie (KI) en ’n jarelange leier van Google se KI-navorsingsafdeling, het bedank uit sy pos by die tegnologiereus, met verwysing na toenemende kommer oor die etiese implikasies van die tegnologie wat hy gehelp skep het.

Hy is bekommerd dat dié tegnologie mense moontlik kan doodmaak, aangesien dit slimmer word as die mensdom.

Klik hier om die volledige artikel te lees