Serena Williams kondig tweede swangerskap aan by Met Gala

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 6-beurtkrag vanaf Dinsdagmiddag

Die tennislegende Serena Williams het Maandag by die Met Gala bevestig dat sy swanger is met haar tweede kind.

Williams het vir joernaliste op die rooi tapyt gesê daar is “drie van ons” toe sy en haar man Alexis Ohanian daar aankom.

Williams het verlede jaar tydens ‘n onderhoud met Vogue gesê sy wil wegbeweeg van tennis af en meer op haar familie fokus.

Bronne: BBC, CBC, NDTV, The Mirror

Lees ook: Fase 6-beurtkrag vanaf Dinsdagmiddag