‘Jy moet dapper wees in die laaste seisoen van jou lewe,’ vertel skrywer met terminale kanker

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: MasterChef Australia-beoordelaar en sjef sterf voor nuwe seisoen kan uitsaai

Madelein Rust sê dankie dat sy terminale kanker gekry het. Want, vertel sy, toe sy moes begin leer om haar sterflikheid in die oë te kyk, het minstens drie kosbare lesse vir haar ’n werklikheid geword.

Klik hier om die volledige artikel te lees