Bekende sakeman van Bloemfontein oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Bekende sakeman van die Rosestad is Saterdagoggend in ‘n fratsongeluk oorlede.

Franz Bobbert (56) is tussen Wakkerstroom en Volksrust in ‘n perdry-ongeluk dood.

Die oorsaak van dié ongeluk is steeds onbekend.

Franz was vroeër ‘n afslaer by Auction Alliance en later Bobbert Coffees. Hy was ook een van die eienaars van die Vive Coffee Shop by Medi-Clinic.