WhatsApp staar vervolging in Suid-Afrika in die gesig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Pa sit lewenslank vir verkragting en seksuele misbruik van sy kinders

Die Mededingingstribunaal het op Dinsdag, 18 April, ’n aansoek aangehoor wat behels dat die Mededingingskommissie Meta-platforms vervolg vir die beweerde misbruik van sy markoorheersing in Suid-Afrika.

Klik hier om die volledige artikel te lees