AfriForum raadpleeg regspan oor volgende stappe nadat Hoogste Hof van Appèl verklaring van ou landsvlag as haatspraak bekragtig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Aanklagtes teen Alec Baldwin laat vaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum sal sy regspan raadpleeg oor die volgende stappe nadat die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein vandag die appèl van die uitspraak wat die vertoon van die ou Suid-Afrikaanse landsvlag in die meeste omstandighede, ook privaat, as haatspraak verklaar het, van die hand gewys het.

Klik hier om die volledige artikel te lees