Vrystaat se paaie sal R29 miljard kos om te herstel

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Ramaphosa glo nie van plan om korrupsie by Eskom te ondersoek nie

Armand Cloete, VF Plus-LPW in die Vrystaat, het bevestig dat sowat R29 miljard nodig is om die Vrystaat se paaie te herstel.

“Die totale begroting vir die Vrystaat beloop sowat R41 miljard – die herstel van die provinsie se paaie sal dus 70% van die totale begroting beslaan. Dit is onhaalbaar,” sê Armand Cloete.

Klik hier om die volledige artikel te lees