SAMRK-verslag oor Afrikaans: Universiteit Stellenbosch vra ‘onomwonde om verskoning’

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kyk: Indien jy bang is om alles te verloor – video Hykie Bergh

Die Universiteit Stellenbosch (US) het alle studente in die koshuise Minerva en Irene wat deur praktyke gedurende die verwelkomingsweek in 2021 geraak is en wat gevoel het hulle menseregte en waardigheid is aangetas deur nie Afrikaans in ‘n sosiale konteks te kon praat nie, onomwonde om verskoning gevra.

Klik hier om die volledige artikel te lees