Universiteit Stellenbosch vra verskoning oor die verbod op Afrikaans

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kokaïen ter waarde van R84 miljoen onderskep

Die Demokratiese Alliansie (DA) verwelkom die Universiteit van Stellenbosch se publieke en “ondubbelsinnige” verskoning oor die verbod wat in 2021 op die gebruik van Afrikaans in sommige koshuise ingestel is deur ’n beleid van “slegs Engels”.

Klik hier om die volledige artikel te lees