LEES OOK: Oproepe vir nasionale stilstand begin weer na vrees vir fase 8-beurtkrag
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag 17 April 2023 by sy Raadsvergadering kennis geneem van en saamgestem dat daar aspekte in die verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) oor taal in US-koshuise gedurende die verwelkomingstydperk in 2021 is waarop die Universiteit moontlik vollediger sal wil reageer en moontlik selfs wil betwis.



